Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika

  • 0 Ratings
  • 15 Want to read
  • 0 Currently reading
  • 0 Have read
Geslagsregister van die familie Swart in Suid ...
C. G. S. De Villiers
Not in Library

My Reading Lists:

Create a new list

Check-In

×Close
Add an optional check-in date. Check-in dates are used to track yearly reading goals.
Today

  • 0 Ratings
  • 15 Want to read
  • 0 Currently reading
  • 0 Have read

Buy this book

Last edited by MARC Bot
October 16, 2020 | History

Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika

  • 0 Ratings
  • 15 Want to read
  • 0 Currently reading
  • 0 Have read

Ek soek die ouers van Johannes Bernardus Gebore 25/01/1915 in die George Distrk, Johannes Jacobus Gebore 13/04/1917 in die George Distrik En Jacomina Aletta Cornelia Elizabeth Gebore 02/02/1921. Hulle is adrie gebore in Groot Brakrivier en gedoop die N G Kerk Mosselbaai. Hulle Ouers was Hendrik Albertus (een van die kinders van Johannes Bernardus en Christina Magdalena Swart van Groot Brakrivier) en Francina Maria(Jonk/Jonck) Swart. Ek het geen datums tot my beskikking nie.

01/01/2010
Ek het nou uitgevind dat my Oupa Hendrik Albertus Swart gebore is in die Betlehem in die Vrystaat in 1895. My Oupa is oorlede op die ouderdom van 35 jaar op 11.05.1930 in Groot Brakrivier waar hy 'n skoenmaker was (Korrek), hy is oorlede aan Tuberculosis (korrek) in Groot Brakirvier (korrek). Ek weet sy moerder (my Ouma) was in die konsertasie kamp maar ek weet nie waar nie. Ek weet beslis sy moeder was Christina Magdalena en sy Vader was Johannes Bernardus (of Johannes Bernhardus) Swart en die gesin het op Groot Brakrivier gewoon. Hendrik Albertus is getroud met Francina Maria Jonck op 'n vroëe ouderdom in Groot Brakrivier.

Publish Date
Language
Afrikaans
Pages
414

Buy this book

Edition Availability
Cover of: Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika
Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika
1977, Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing
in Afrikaans

Add another edition?

Book Details


First Sentence

"EK SOEK NA BETSIE SWART....MATRIEK GESKRYF TE BARBERTON 1960, HET 'N BROER MET DIE NAAM VAN LOURENS EN EEN MET DIE NAAM VAN JOHAN SWART EN HUL IS IEWERS IN NAMIBIE...."

Edition Notes

Bibliography: p. 391-394.
Includes indexes.

Published in
Pretoria
Series
Genealogie publikasie ;, nr. 5
Genre
Genealogy.

Classifications

Library of Congress
CS1599 .S37 1977

The Physical Object

Pagination
ix, 414 p. :
Number of pages
414

ID Numbers

Open Library
OL4325806M
LCCN
78366235

Community Reviews (0)

Feedback?
No community reviews have been submitted for this work.

History

Download catalog record: RDF / JSON
October 16, 2020 Edited by MARC Bot import existing book
March 15, 2010 Edited by WorkBot update details
December 10, 2009 Created by WorkBot add works page